Dienstye Desember - Januarie by Volle Evangelie Kerk PE Noord - Christian Events
Share on Facebook

Dienstye Desember - Januarie by Volle Evangelie Kerk PE Noord

19th January 2020 (Sunday)


Die VEK PE Noord, Suttonweg, Sidwell se dienste vir die vakansietyd is as volg.
Vanaf Sondag 8 Desember tot en met Sondag 12 Januarie is daar slegs 'n Oggenddienste om 9:00. Geen Aanddienste. Op Sondag 19 Januarie begin die Kindebediening asook die Aanddienste om 18:00
[ Email me  ~   More about P.E. North Full Gospel Church  ~  Map ] 

Website: http://www.penoordvek.co.za
Category: Church ServicesGeneral Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]