N.G. Kerk P.E. Sonheuwels - Christian Events
Share on Facebook

N.G. Kerk P.E. Sonheuwels

25th October 2020 (Sunday)


Eredienste in die kerk Sondae om 9:00.
Luidsprekers word by die agterste parkeer-area van die kerk geplaas vir gemeentelede wat graag buite na die diens wil luister.
Alle eredienste is na afloop van die diens beskikbaar op youtube: https://www.youtube.com/channel/UC_cVCbgdItqOKgku6WZyLtQ

[ More about N.G. Kerk P.E. Sonheuwels  ~  Map ] 
Category: Church Services
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]