PE Church Net
Christian Calendar - Details of Event

Vroue Afsonderingsnaweek (retreat)

28th April 2017 (Friday) - 30th April (Sunday)


Koste is net R300 vir die naweek (28 tot 30 April 2017). Nog net een plek oor. Kom ervaar die teenwoordigheid van die Here soos nog nooit tevore nie. Hy is lief vir jou en Hy WIL jou vrymaak en genees. As jy 'n meer intime verhouding met Jesus begeer, kom woon die naweek by. Kontak Sue op die gegewe epos adres of op 082 226 4296. Jesus het 'n afspraak met jou.

[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]