PE Church Net
Christian Calendar - Details of Event

Kruisigingsdiens by die Gemeentes van Christus

14th April 2017 (Friday)


Ons nooi u vriendelik uit na ons spesiale Paasnaweek diens op Vrydag oggend @08:00 by Die Gemeentes van Christus, 139 van der Stelstraat Kabegapark.
Tema vd boodskap is: Wie is hierdie Jesus wat gekruisig is? Prediker, Pst Frans Beetge.
Vir enige navrae kontak Charmaine by ons kerkkantoor. Tel no:041 360 3424. Sien u daar!!!!
 ~   More about Die Gemeentes van Christus  ~  Map ] 
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]