PE Church Net
Christian Calendar - Details of Event

Opstandingsdiens by die Gemeentes van Christus

16th April 2017 (Sunday)


U word uitgenooi na ons spesiale "Opstandingsdiens" by Die Gemeentes van Christus, 139 van der Sttelstraat, Kabegapark. Tema vd bdskp: Die volle betekenis van die opstanding. Prediker: Pst Frans Beetge. Diens begin 09:30 Sondag-oggend. Vir enige navrae skakel Charmaine by ons kerkkantoor, Tel no 041 360 3424. Sien u daar!!!!
 ~   More about Die Gemeentes van Christus  ~  Map ] 
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]