PE Church Net
Christian Calendar - Details of Event

Dewald Gouws Gratis by AGS Despatch

2nd May 2017 (Tuesday)


Dewald Gouws, een van ons land se voorste Christelike sangers besoek AGS Christelike Sentrum Despatch. Dewald is bekend vir sy optrede as aanbiddingsleier by die Mighty Men Conference, asook sy deelname van die groep "Manne Wat Glo". Toegang vir hierdie optrede is gratis, maar 'n liefdes offerande word wel opgeneem. Kom vroeg om plek te verseker. Dinsdag 2 Mei 2017 om 19:00. 1 de Lange Str, Despatch. Vir meer inligting 083 657 0368
 ~   More about AGS Christelike Sentrum  ~  Map ] 
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]