PE Church Net
Christian Calendar - Details of Event

Damestee saam met Anneli van Rooyen

7th October 2017 (Saturday)


Kom vier "vrouwees" saam met Anneli van Rooyen tydens haar besoek by AGS Christelike Sentrum, Despatch. Kaartjies vir hierdie besonderse Damestee prys slegs R120pp. Vir meer inligting kontak 041 933 2037 of 083 657 0368. Slegs beperkte sitplekke beskikbaar.
 ~   More about AGS Christelike Sentrum  ~  Map ] 
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]