PE Church Net
Christian Calendar - Details of Event

Dr. Lemmer du Plessis besoek AGS Despatch

23rd July 2017 (Sunday) - 24th July (Monday)


Dr Lemmer du Plessis, bekende skrywer, teoloog en TV persoonlikheid besoek AGS Christelike Sentrum binnekort. Dr Lemmer is bekend daarvoor dat hy die grootste gedeelte van die Bybel gememoriseer het! Sy preke en studies is baie insiggewend. Enige persoon wat die Bybel meer in diepte wil verken moet hierdie reeks lesings beslis nie misloop nie! Sondag 23 Julie om 09:00 & 18:00. Maandag 24 Julie 2017 om 19:00. Kom kuier gerus by ons en bring jou vriende en familie saam - 1 de Lange Str. Despatch
 ~   More about AGS Christelike Sentrum  ~  Map ] 
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]