PE Church Net
Christian Calendar - Details of Event

Manne Wat Glo Optrede by VEK Algoa Park

26th August 2017 (Saturday)


Manne wat Glo (Jan De Wet; Willie Joubert; Leon Ferreira & Rudi Muller) kom bedien die Volle Evangelie Kerk Algoapark, Vanderleursingel, Algoapark op die 26ste Augustus 2017 die aand om 18:00. Koste beloop R100 (volwassenes); R50 (kinders 7-12jr) en Gratis (kinders onder 7jr). Kom geniet 'n spesiale Sangdiens saam. Almal is welkom! Kontak Colette op 041 456 2807 (Maan-Vry 08:00-12:00) vir meer inligting. Verversings sal te koop aangebied word. Kaartjies is ook beskikbaar by Westway Kafee (Kaapweg) Port Elizabeth.

[ More about Algoa Park Full Gospel Church  ~  Map ] 
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]