PE Church Net
Christian Calendar - Details of Event

Cantando@Algoa Koor Se Jaarkonsert

26th September 2017 (Tuesday)


26 September 2017 19:00
NG Kerk PE-Wes h/v Pickeringstraat en 5de Laan, Newtonpark
Kom geniet 'n aand van gewilde koor-, solo- en duetsang en instrumentale items van o.a. Mozart, Puccini, Donizetti, Christa Steyn en filmtreffers soos Anthem uit Chess, Gabriella's Song uit As is in Heaven. Gaskunstenaar: Mariette Pitout (sopraan) van Lady Grey Kunste-akademie, Bouwer van Rooyen (koorleier), Rina Ras (begeleier), Willie Venter (tenoor), Janneke Jacobs (viool), Elbie Ras (viool), Saskia Weitsz ( tjello)
Toegang is gratis. 'n Kollekte word wel opgeneem vir die koor se toer na Bloemfontein in 2018. Die gehoor word na die konsert genooi vir saamkuier rondom sjerrie en versnaperings in die kerksaal.

[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]