PE Church Net
Christian Calendar - Details of Event

Hoogland hou Kersmark

27th October 2017 (Friday) - 28th October (Saturday)


Vrydag 27 Oktober vanaf 16:00- 20:00 en Saterdag 28 Oktober 2017 vanaf 08:30 tot 15:00 hou Hoogland Kersmark by 1 Isobellaan, Charlo. Kom kuier gerus saam met ons. Daar sal die allermooiste kersgeskenkies te koop wees van 'n wye verskeidenheid stalletjiehouers - so kom vul jou Kerskouse! Daarmee saam sal daar die Vrydagaand heerlike aandetes te koop wees tot 19:30 in ons Kersmark - Kuiertent en die Saterdagoggend skop ons af met 'n Kersmark ontbyt. Daar is ook ander etes beskikbaar en heerlike vermaak vir die kleinspan. Daar is nog enkele stalletjies beskikbaar - kontak gerus die Kerkkantoor vir navrae
 ~   More about Hoogland PE NG Kerk  ~  Map ] 

Website: http://www.pehoogland.co.za
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]