PE Church Net
Christian Calendar - Details of Event

Gospel en Familie aand met DANIE BOTHA

11th November 2017 (Saturday)


Die Gemeentes van Christus, Van der Stelstr 139, Kabegapark nooi u vriendelik uit na 'n gospel en familie aand saam met gaskunstenaar Danie Botha op 11 November 2017. Kaartjies is R50p.p. Verkope van verversings vanaf 16:00. Hamburgers en kerrie en rys elk @ R25. Danie Botha se optrede begin 18:30.
Skakel Paul of Charmaine by 041 360 3424 tyssen 08:00-15:00 Maan tot Vry vir meer inligting
 ~   More about Die Gemeentes van Christus  ~  Map ] 
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]