PE Church Net
Christian Calendar - Details of Event

Kersmark NG Kerk PE Heideveld

24th November 2017 (Friday) - 25th November (Saturday)


Heideveld NG Kerk se Kersmark vind plaas op Vrydag 24 November 2017 vanaf 16:30 asook op Saterdag 25 November vanaf 08:30 tot 12:00. Ons kerkgebou is op die hoek van Dundeeweg en Stirlingstraat in Rowallanpark. Kom snuffel, geniet en koop by ons kunsmarkstalletjies vir bekostigbare Kersgeskenke. Kom doen jou Kersaankope en geniet terselfdertyd die kerrie en rys, kerrie vetkoeke, worsrolle, hamburgers, sosaties, jaffels, pannekoek en poeding. Ontspan rustig daarna in ons knus koffiewinkel. Vir meer inligting skakel die kerkkantoor by 041 - 3712435 of 082 7820 9029. 'n Kersmark met 'n verskil. Moenie dit misloop nie!

[ More about N.G. Kerk PE Heideveld  ~  Map ] 
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]