PE Church Net
Christian Calendar - Details of Event

Kerskonsert

7th December 2017 (Thursday)


Die Veremark-orrelvereniging bied sy jaarlikse Kerskonsert aan in die Veremarksentrum op Donderdag 7 Desember 2017 om 13:00. Tydens hierdie feeskonsert ten bate van liefdadigheid, word pragtige kersmusiek uitgevoer op die groot Veremarkorrel saam met klavier, solosang, konsertina, trompette en kitare. Twee kore, waaronder 'n massakoor van 100 stemme tree ook op. Die program is maklik-luisterbaar en vol afwisseling. Almal is welkom. Toegang is R60. Vir pensioenarisse is dit R40 en vir kinders R20. Geen voorafbespreking. Kaartjies by die deur. Die konsert duur ongeveer 75 minute.
Navrae: Prof. Albert Troskie. Tel: (041) 5037 854 / 082 726 9595
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]