PE Church Net
Christian Calendar - Details of Event

Hoogland Basaar

1st June 2018 (Friday) - 2nd June (Saturday)


Vrydagaand 1 Junie 2018 vanaf 17h00. Kom kry gerus aandete hier by Hoogland (1 Isobellaan, Charlo) en kuier lekker saam in ons Kuiertent!
Saterdag 2 Junie hou ons groot fees van 08h30 tot 14h00!
Ons skop af met 'n Hoogland Mega Ontbyt vanaf 08h00 en dan is daar te kies en te keur tussen heerlike tuisgebak / smaaklike koffie / regte basaar poedings / liplekker hamburger & sosaties & boereworsrolle! Wat is 'n Basaar sonder Kerrie & Rys ? Onthou ook ons Veiling om 10h30 vir goeie winskopies en kom snuffel in ons "garage- winkel" en Groentestalletjie rond!
Kom geniet die dag saam met ons!

[ More about Hoogland PE NG Kerk  ~  Map ] 

Website: http://www.pehoogland.co.za
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]