PE Church Net
Christian Calendar - Details of Event

NG Sonheuwels Ope Skiet Dag

26th May 2018 (Saturday)


Kom geniet 'n dag vol opwinding saam met ons by die Blougat skietbaan, Loerie - Saterdag 26 Mei 2018. Geakrediteerde instrukteurs sal beskikbaar wees. Eie wapens en ammunisie (vergesel deur voldoende papierwerk) of ons wapens en ammunisie (teen koste) kan gebruik word. Kinders welkom onder toesig van ouers. Verversings sal te koop wees. Slegs R 50 per persoon.
Skakel Frikkie Marx 062 521 0965 vir verdere inligting.
 ~   More about Sonheuwels P.E. NG Kerk  ~  Map ] 
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]