Barneace Slabbert by die VEK PE Noord - Christian Events
Share on Facebook

Barneace Slabbert by die VEK PE Noord

19th August 2018 (Sunday)


Barneace Slabbert tree op Sondagaand, 19 Augustus 2018 om 18:00 by die Volle Evangelie kerk PE Noord, Suttonweg, Sidwell. Slegs offergawe word opgeneem. Almal welkom. Kom en geniet 'n geseënde aand saam met ons. Daar sal pannekoek verkoop word.
 ~   More about P.E. North Full Gospel Church  ~  Map ] 

Website: http://www.penoordvek.co.za
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]