Patmos hou
Share on Facebook

Patmos hou 'n Vuurwarm Winterfees

9th August 2018 (Thursday)


Kom deel in die pret by ons Vuurwarm Winterfees.
Waar: Hoerskool Westview
Wanneer: 9 Augustus 2018
Tyd: 8:30 tot 14:00
Pannekoek, Jaffels, Koeke, lekkergoed, Kerrie & Rys, Hamburgers, hoendersosaties, roosterbrode, braaivleis, Boeketafel, kinderaktiwiteite - alles wat jou hart begeer Vir 'n regte egte Winterfees.
Moet dit nie misloop nie!
[ Email me  ~   More about Patmos N.G. Kerk  ~  Map ] 
Category: General Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]