Kinderoord MTR Smit Dames Tee - Christian Events
Share on Facebook

Kinderoord MTR Smit Dames Tee

18th August 2018 (Saturday)


Kom en geniet a lekker kuier tee met baie vermaak op 18 Augustus 2018 om 09h30. Van die vermaak sluit in: 'n Kookdemonstrasie deur Ralph Gottschalk van Pastry Works, Professionele dansers van Miranda School of Dance en 'n motiverende praatjie en optrede deur Barneace Slabbert. Kaartjies : Hester by 0413670013.
[ Email me
Category: Ladies Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]