Jesus for PE - Christian Events
Share on Facebook

Jesus for PE

6th October 2018 (Saturday)


Kom aanbid die Here God, se dankie vir die reen en kom bid vir ons land, sy leiers die geweld en misdaad, ons het Sy ingryping so dringend nodig.
Almal .. van oral is welkom .. elke kerk elke mens
Die program is as volg:
Waar: Londtpark Sportsgronde,
Fernglen Wanneer: 6 Oktober 2018 / Tyd: 12:00 - 14:00
Sprekers: Ds Popeye van Tonder, Ds Daan du Plessis
Sangers: Gerrit Basson, Barneace Slabbert, Johan Anker
Seremoniemeester: Past. Jacques Kilian
BRING ASB. JOU EIE STOEL Kontak gerus ds Daan by 072 142 3674
Category: Worship Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]