Perisos Kerssangdiens 2018 - Christian Events
Share on Facebook

Perisos Kerssangdiens 2018

25th November 2018 (Sunday)


Ons nooi jou uit na ons Kerssangdiens wat gehou word op 25 November 2018 om 18h00 in die Skoolsaal van Merryvale Skool in Alan Rylaan no 1, Mangold Park. Die Tema van die aand is "Die Lig van die Wereld". Kom deel in heerlike Lofsang en Aanbidding tot eer van Jesus, die Kind wat vir ons gebore is en gestuur is as die Lig van die Wereld.
[ Email me  ~   More about Perisos  ~  Map ] 

Website: http://www.perisos.co.za
Category: Carol ServiceChurch Services
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]