Doxa Deo Framesby Feesmark - Christian Events
Share on Facebook

Doxa Deo Framesby Feesmark

30th November 2018 (Friday)


Doxa Deo Framesby hou hul Feesmark op 30 November 2018 van 16:00 - 20:00.
Die geleentheid vind plaas by die Brymorefasiliteit op die hoek van Kabega- en Brymoreweg. Daar sal 'n verskeidenheid kos en lekkernye wees;onder andere roosterkoeke, sosaties, roomys, popcorn, pannekoek, spookasem, chip 'n dip. Daar word ook reeds kaartjies verkoop vir 'n spit-ete. Gesonde vermaak sal die kleingoed besig hou - teikenskiet, trapkarre, treintjie, gesigverf en meer. Die kleingoed sal ook lekker op die springkasteel kan baljaar. Talle winskopies is te vind by die Wit Olifanttafel, Die Padstal en groente tafel.
Almal word genooi om hierdie geleentheid saam met ons te kom geniet!

[ More about Doxa Deo Port Elizabeth  ~  Map ] 
Category: Fundraising EventsGeneral Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]