Dienstye by VEK PE Noord: Desember - Januarie - Christian Events
Share on Facebook

Dienstye by VEK PE Noord: Desember - Januarie

16th December 2018 (Sunday) - 6th January (Sunday)


Die VEK PE Noord, Suttonweg Sidwell se dienstye is as volg:
Sondag, 16 Desember - slegs oggenddiens om 9:00; Geen Aanddiens
Sondag 23 Desember - slegs oggenddiens om 9:00 waar Tania Strauss die Gospel sangeres gaan optree. almal welkom; Geen Aanddiens
25 Desember - Kersdiens om 9:00
30 Desember - Slegs Oggenddiens om 9:00. Geen aanddiens
31 Desember - Oujaarsnagdiens om 23:00
Sondag 6 Januarie 2019 - Slegs Oggenddiens om 9:00; geen Aanddiens
Sondag 13 Januarie - Oggenddiens en kinderbediening 9:00; Aanddienste begin weer 18:00.

[ More about P.E. North Full Gospel Church  ~  Map ] 

Website: http://www.penoordvek.co.za
Category: Christmas Day New YearChurch ServicesMusic Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]