Gebedsdiens (UP4SA) gehou by AGS Despatch - Christian Events
Share on Facebook

Gebedsdiens (UP4SA) gehou by AGS Despatch

24th February 2019 (Sunday)


Graag skep ons die geleentheid aan elke inwoner om deel te wees van hierdie nasionale gebedsnaweek in SA. Alle gelowiges (Christene) word uitgenooi oor die grens van kerkgemeenskap en ras om saam te staan en in te tree (deur gebed) vir ons land tydens hierdie spesiale gebedsdiens. AGS Despatch Sondag 24 Februarie 2019 om 18:00 tot 19:00.
Vir meer inligting 0836570368

[ More about AGS Lighuis Christelike Sentrum  ~  Map ] 

Website: http://www.up4sa.co.za
Category: Prayer Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]