Gospelsanger Warren Gray Elliott besoek Despatch - Christian Events
Share on Facebook

Gospelsanger Warren Gray Elliott besoek Despatch

3rd March 2019 (Sunday)


Warren Gray Elliott is 'sanger- en liedjie skrywer van die Kaap. Die Here het hom in 2011 gered, waar hy regoor SA getoer het met sy oorspronklik sekulere musiek. Hy en sy vrou Lehanie, was dadelik geroep om 'n kinderbediening (Heaven's Gate) te begin en het sederdien ongeveer 30 kinders deur hulle huis gehad. Kom hoor sy getuienis, hulle storie van wonderwerke, genesing en hoe God hulle gebruik by AGS Lighuis Christelike Sentrum op Despatch. 1 de Lange Str. Diens begin 18:00 Sondag 3 Maart 2019.
[ Email me  ~   More about AGS Lighuis Christelike Sentrum  ~  Map ] 
Category: Music Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]