N.G. Gemeente Sonheuwels hou Basaar! - Christian Events
Share on Facebook

N.G. Gemeente Sonheuwels hou Basaar!

1st March 2019 (Friday)


Kom hou saam Basaar vanaf 16:30 op 1 Maart 2019!
N.G. Gemeente Sonheuwels, Bougainvillearylaan 54, Linton Grange
Pannekoek, kerrie en rys, kerrievetkoeke, jaffles, samoosas, hamburgers, worsrolle, sosaties, slapchips en baie meer om te eet! Daar is ook koeke, terte, beskuit, koeksisters, hertzoggies, gemmerbier ens. Vir die kinders is daar 'n springkasteel, speletjies, skyfskiet en 'n lekkergoedtafel. Kom krap gerus by ons dit-en-dat tafel en boekwinkel.
Om 18:00 hou ons veiling. Kom kuier lekker saam!
[ Email me  ~   More about Sonheuwels P.E. NG Kerk  ~  Map ] 
Category: Fundraising EventsGeneral Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]