Pastoor Willie Botha by die VEK PE Noord - Christian Events
Share on Facebook

Pastoor Willie Botha by die VEK PE Noord

31st March 2019 (Sunday)


Pastoor Willie Botha is op Sondagaand, 31 Maart 2019 om 18:00 by die Volle Evangelie Kerk PE Noord, Suttonweg, Sidwell. Slegs offergawe sal opgeneem word. Nooi iemand saam en kom ontvang groot seen uit die hand van die Here saam met hierdie Bekende Gospel sanger.
Enige navrae. kontak die Kerkkantoor 041 4531901/2
[ Email me  ~   More about P.E. North Full Gospel Church  ~  Map ] 

Website: http://www.penoordvek.co.za
Category: General EventsMusic Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]