Gospel Sangaand met Past Willie Botha - Christian Events
Share on Facebook

Gospel Sangaand met Past Willie Botha

24th March 2019 (Sunday)


Ons nooi u uit om 'n geseende aand met ons te kom geniet saam met Past Willie Botha. Hy gaan ons kom bedien met Woord en sang.Hy het 'n absolute fantastiese bediening! Toegang is gratis. Ons gaan wel 'n liefdesoffer opneem. Verkope begin @ 17:00, Sondag 24 Maart 2019. Vertoning begin @18:30.
Die Gemeentes van Christus, Van der Stelstr 139, Kabegapark, Port Elizabeth.
Enige navrae skakel gerus Past Charmaine Jansen van Rensburg by 041 360 3424 tussen 8-12 Maandae -Vrydae

[ More about Die Gemeentes van Christus  ~  Map ] 
Category: Music Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]