Onbeskaamd by AGS Despatch - Christian Events
Share on Facebook

Onbeskaamd by AGS Despatch

19th May 2019 (Sunday)


ONBESKAAMD, een van ons land se "top" Afrikaanse lof-en-aanbidings-groep besoek AGS Lighuis Christelike Sentrum Despatch Sondag, 19 Mei 2019 om 18:00.
Toegang is gratis. 'n Liefdesofferande sal opgeneem word.
Vir meer inligting skakel Pastoor Morne Spies by 083 657 0368

[ More about AGS Lighuis Christelike Sentrum  ~  Map ] 
Category: General EventsMusic EventsWorship Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]