Leon & Ritha Goosen by N.G. Kerk Sonheuwels - Christian Events
Share on Facebook

Leon & Ritha Goosen by N.G. Kerk Sonheuwels

25th April 2019 (Thursday)


Leon en Rietha Goosen tree op by N.G. Kerk Sonheuwels (54 Bougainvillearylaan, Linton Grange) op Donderdag, 25 April 2019 om 19:00. Toegang is gratis. Kom geniet die aand saam met ons! Daar sal kosverkope na afloop van die optrede wees.

[ More about Sonheuwels P.E. NG Kerk  ~  Map ] 
Category: Music Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]