N.G Kerk P.E Noord Basaar - Christian Events
Share on Facebook

N.G Kerk P.E Noord Basaar

1st June 2019 (Saturday)


Bring jou familie en vriende en kom sluit by ons aan met ons basaar en geniet al die lekkernye en al die verskillende stalletjies. Miskien loop jy 'n ou vriend raak wat jy lanklaas gesien het by NG Kerk PE Noord, 87 Daltonweg, Sidwell, Port Elizabeth op Saterdag 1 Junie 2019.
[ Email me  ~   More about P.E. North N.G. Kerk  ~  Map ] 
Category: Fundraising Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]