Basaar by PE Hoogland - Christian Events
Share on Facebook

Basaar by PE Hoogland

24th May 2019 (Friday) - 25th May (Saturday)


PE Hoogland (h/v Constance & Isobellaan, Charlo) gaan Groen deur die gemeente en besoekers meer bewus te maak van ons mooi natuur en die beskerming daarvan. Vrydag, 24 Mei 2019 vanaf 16:00- 20:00 en Saterdag , 25 Mei vanaf 08:00 tot 13:00 is dit tyd vir Hoogland se jaarlikse BASAAR!!
Kom kuier gerus saam met ons. Vrydagaand verskaf ons karaoke en heerlike aandetes (bv. worsrolle, hamburgers, pannekoek, ens.) te koop tot 19:30 en die Saterdag kuier ons verder met kindervermaak, garage verkope, heerlike etes insluitende potjiekos, gesellige braaivleisvure en vele meer. Ons immergewilde Basaar Koffiewinkel is ook heeltyd oop vir 'n lekker koppie Hoogland koffie!
Kontak gerus vir Annalize by die Kerkkantoor (epos / 041 3671485 ) met enige navrae!
[ Email me  ~   More about Hoogland PE NG Kerk  ~  Map ] 
Category: Fundraising Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]