JAK de Priester (Ten bate van Evangelisasie) - Christian Events
Share on Facebook

JAK de Priester (Ten bate van Evangelisasie)

25th May 2019 (Saturday)


Jak de Priester. Bekende liedjie skrywer en sanger kom by ons optree die 25ste Mei 2019. Dit is 'n lekker geleentheid waar mens saam met vriende en gelowiges kan geniet. Dit is 'n tafeluitleg so u word genooi om 'n piekniekmandjie saam te bring en saam met vriende dit te kom geniet.
PLEK: NG PE-WES (Hoek van 5de laan en Newton str, Newtonpark)
TYD: 19:30
KOSTE: R120 p.p.
Kaartjies te koop by www.westway.co.za of kontak 084 990 2270

Website: http://westway.co.za/jak-de-priester/
Category: Music Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]