Johandre Potgieter besoek AGS Despatch - Christian Events
Share on Facebook

Johandre Potgieter besoek AGS Despatch

28th July 2019 (Sunday)


Johandre Potgieter is 'n kragtige evangelis met 'n groot passie om siele vir God te wen. Hy het 'n unieke getuienis en bring God se Woord vir beide oud en jonk. Johandre het sy bekendheid verkry deur sy sosiale video's wat soos 'n veldbrand versprei.
Kom geniet suiwer Woord tydens sy bediening by AGS Despatch, 1 de lange straat.
Beide Oggenddiens 28 Julie 2019 om 09:00 en Aanddiens om 18:00.
Gratis toegang. Slegs liefdesofferande word opgeneem.
Vir meer inligting: 083 657 0368
[ Email me  ~   More about AGS Lighuis Christelike Sentrum  ~  Map ] 

Website: https://www.johandrepotgieter.com/
Category: General Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]