Barneace Slabbert by die VEK PE Noord - Christian Events
Share on Facebook

Barneace Slabbert by die VEK PE Noord

18th August 2019 (Sunday)


Barneace Slabbert is by die VEK PE Noord, Suttonweg, Sidwell op Sondagaand 18 Augustus 2019 om 18:00. Almal is welkom om te kom deel in die geseende aand.
Slegs Offergawe word opgeneem. Daar sal ook pannekoek verkoop word.
U is welkom om die Kerkkantoor te skakel by 041-4531901/2 indien u enige navrae het.
[ Email me  ~   More about P.E. North Full Gospel Church  ~  Map ] 

Website: http://www.penoordvek.co.za
Category: General EventsMusic Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]