Stoepstories - Christian Events
Share on Facebook

Stoepstories

25th October 2019 (Friday)


Stoepstories met die Alberts Broers en Deon Gouws
Fondsinsameling: NG KERK ALGOAPARK, Pieter Rademeyersaal, 25 Oktober 2019 om 19h00.
Bring jou familie en vriende en geniet 'n aand vol pret en musiek. Bring jou eie mandjie met eetgoed en drinkgoed. R80pp
Kontak: Charmaine Wallace, 0780665042, vir kaartjies

[ More about Algoa Park N.G. Kerk  ~  Map ] 
Category: Fundraising Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]