PE Church Net
Links & Resources : Details
[ Back ]   [ Home ]   [ Business Directory ]   [ Church Directory ]   [ Ministries ]   [ Music ]   [ Links/Resources Main Page ]

ALGOA GEMEENSKAPSKERK BLOG

Category: Youth Resources, [ Local ]
Date Added: 2017-03-27

Algoa Gemeenskapskerk het met ‘n Blog begin waarin ons gratis aflaaibare Jeugmateriaal beskikbaar stel. Dit sluit in ‘n verskeidenheid van lesse oor verskillende temas in, Praise en Worship danse wat op Youtube beskikbaar is, maar ook vanaf ons Blog besigtig kan word. Op die Blog is daar ook Paasfeesherdenkings, Gebedsaande, die volledige Jeug Alpha en Fan of Follower reekse in Afrikaans en vele meer.


Website: algoagemeenskapskerk.wordpress.com   
Back to Links/Resources Index