N.G. Kerk Kraggakamma - Christian Events
Share on Facebook

N.G. Kerk Kraggakamma

9th May 2021 (Sunday)


Ons is opgewonde om weer in die kerkgebou byeenkomste te hou.  Daar is Sondae 2 eredienste.  Ons Eietydsediens is om 08:30 en ons Klassieke-diens is om 10:00.  Alle Covid protokolle is in plek om 'n veilige ruimte vir ons lidmate te verseker.
Ons digitale eredienste het egter gekom om te bly en die 08:30 eredienste word nou elke Sondag lewendig uitgesaai op ons Youtube kanaal.  Maak seker jy "subscribe" op ons kanaal, sodat jy niks misloop nie.
https://www.youtube.com/c/KraggakammaGemeente

[ More about N.G. Kerk Kraggakamma  ~  Map ] 
Category: Church Services
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]