NG PE Noord: Glo Bid en Vertrou - Christian Events
Share on Facebook

NG PE Noord: Glo Bid en Vertrou

26th September 2021 (Sunday)


Aanlyn Erediens: 08:00 Ds. Rikus Botha Diens word vanaf 08:00 oor Facebook, Youtube en uitgesaai.
Breuk die woord word elke Woensdag uitgesaai op Facebook, Youtube en Instagram.
Elke Vrydag is daar 'n stoepverkoping en jy kan jou bestelling plaas by 073 106 9776, hou ons sosiale media dop vir die spyskaart.
Word deel ons skoenboks en winter projekte deur enige items wat kinders tussen die ouderdom van 7-13jaar sal benodig (bv. skryfbehoeftes, toiletware, speelgoed en lekkergoed) warm komberse, mussies, serpe en handskoene vir behoeftiges.
[ Email me  ~   More about N.G. Kerk P.E. Noord  ~  Map ] 

Website: https://ngkpenoord.wixsite.com/mysite
Category: Church ServicesGeneral Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]