NG Kerk PE Heideveld Kersmark - Christian Events
Share on Facebook

NG Kerk PE Heideveld Kersmark

3rd December 2021 (Friday) - 4th December (Saturday)


Die NG Kerk PE Heideveld in Dundeeweg, Rowallanpark hou op Vrydag 3 Desember 2021 om 16h30 en Saterdag 4 Desember van 08h30 tot 12h00 hulle 21ste Kersmark.
Daar sal bekostigbare geskenke en heerlike eetgoed te koop weees. Die fondse word gebruik vir 'n verskeidenheid projekte waarby ons betrokke is om die evangelie na die wereld uit te dra.
Kontak Ria 082 782 9029.

[ More about N.G. Kerk PE Heideveld  ~  Map ] 
Category: Fundraising Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]