Kersdiens by VEK PE Noord - Christian Events
Share on Facebook

Kersdiens by VEK PE Noord

25th December 2021 (Saturday) - 2nd January (Sunday)


Die VEK PE Noord, Suttonweg, Sidwell se Kersdiens is op Kersdag, Saterdag, 25 Desember om 9 uur. Op Sondag 26 Desember 2021 sal daar dus geen diens wees nie.
Die volgende Oggenddiens sal wees op 2 Januarie 2022 om 9 uur waar Nagmaal ook bedien word.
Almal is welkom. Die nodige protokol word gehandhaaf.
[ Email me  ~   More about P.E. North Full Gospel Church  ~  Map ] 

Website: http://www.penoordvek.co.za
Category: Christmas DayChurch Services
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]