Diens by NG De Duin - Christian Events
Share on Facebook

Diens by NG De Duin

23rd January 2022 (Sunday)


NG Kerk PE De Duin is gelee op die hoek van La Rochrylaan/Schaferplein (oorkant die ou Boet Erasmus Stadium)
Ons sien uit om julle Sondag 09 Januarie 2022 om 08:30 olv Carel vd Merwe by die Erediens te sien, na kerk is daar lekker koffie en tee.
Ons jaartema is "Strome van lewende water"
Ons kwartaal tema is "Water wat genesing bring"
 - Tema vir Sondag: "Water van genesing"
 - Skriflesing: Johannes 37

[ More about De Duin P.E. NG Kerk  ~  Map ] 
Category: Church Services
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]