FATMAN kom kuier in Uitenhage! - Christian Events
Share on Facebook

FATMAN kom kuier in Uitenhage!

27th May 2022 (Friday)


Die grapjas en sanger, Fatman Johan Brummer, kom kuier eersdaags in Uitenhage vir ʼn goeie doel.
Die konsert vind op 27 Mei 2022 by HTS Daniel Pienaar plaas en word aangebied deur Helpende Hand Uitenhage.
Die hekke maak om 18:00 oop.
Gerrit de Jager en Monique Marais gaan van 18:30 tot 20:00 die voorprogram behartig en Fatman tree om 20:00 op.
Daar sal ook verskeie kosstalletjies na hartelus wees asook 'n kontantkroeg.
Kaartjies is R90 vir kinders, R130 vir volwassenes of R250 vir VIP-kaartjies.
Kaartjies is by HTS Daniel Pienaar, Westway Tickets, Ons Winkel Uitenhage, Ons Winkel Despatch en Daniels Service Station beskikbaar.
[ Email me

Website: https://www.helpendehand.co.za
Category: Fundraising EventsMusic Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]