Sonheuwels Winterfees - Christian Events
Share on Facebook

Sonheuwels Winterfees

3rd June 2022 (Friday)


N.G. Kerk P.E. Sonheuwels hou Winterfees op 3 Junie 2022 by Bougainvillearylaan 52, Westering.
Heerlike kos sal verkoop word: Hamburgers, Chip 'n Dip, Kerrie en Rys, Kerrievetkoeke, Pannekoek, Koeksisters, Sop, Jaffles, Pasteie, Lasagne en vele meer.
Kontak 083 577 9604 indien u vooraf wil bestel.

[ More about N.G. Kerk P.E. Sonheuwels  ~  Map ] 
Category: Fundraising Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]