God's Karoo Women's Conference
4th November 2022 (Friday) - 6th November (Sunday)
Dames die groot oomblik is hier...Embrace a NEW you. Graag deel ons hiermee ons sprekers vir 2022 se Gods Karoo Konferensie wat gaan plaasvind in Jeffreys Bay. Carinde van Schalkwyk wat deel is van die groep "Onbeskaamd" gaan ons tydens die naweek ook lei in worship.
Deel asb die post met jul familie en vriende. Ons hoop om jul almal daar te sien, ons het jul gemis en ons weet die jaar gaan n bo natuurlike salwing inhou. Moet dit nie misloop nie.
Events on/Starting soon
Major Events coming up