Barneace Slabbert by VEK PE Noord - Christian Events
Share on Facebook

Barneace Slabbert by VEK PE Noord

14th August 2022 (Sunday)


Die Volle Evangelie Kerk PE Noord, Suttonweg, Sidwell nooi u hartlik uit na die Oggenddiens op Sondag, 14 Augustus 2022 om 9 uur waar Barneace Slabbert sal bedien met Sang en Woord.
Slegs Offergawe word opgeneem. Almal welkom.

Website: http://www.penoordvek.co.za
Category: Church ServicesMusic Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]