Die Sentrum - Christian Events
Share on Facebook

Die Sentrum

14th August 2022 (Sunday)


Kerkdienste om 10.00 en  17.00, vir 350 persone binne in die Kerk, en 2000 buite wat kan inskakel op ons Radio uitsending op FM 104..  Die dienste word ook lewendig uitgesaai op ons Facebook blad - Evangelisasie Sentrum.
https://www.facebook.com/Evangelisasie-Sentrum-361959710586683/
Ons sien uit daarna om u Sondag te sien. God seen u.

[ More about Die Sentrum  ~  Map ] 
Category: Church Services
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]