NG Kerk PE Heideveld  [CONFIRMED] - Christian Events
Share on Facebook

NG Kerk PE Heideveld [CONFIRMED]

28th November 2021 (Sunday)


Almal is welkom by ons Sondag dienste wat aangaan soos voorheen. Covid protokolle word steeds gevolg.
Erediens en kleuterkerk om 09h00. Punchline informele aanddiens om 18h00.
N.G. Kerk PE Heideveld, h/v Dundee en Stirlingweg, Rowallanpark
Boodskappe sal steeds geplaas word op ons facebookblad en op ons whatsapp broadcast groep.
Om deel te word van ons whatsapp groep skakel Ds Dion van Rooyen 083 3019 185 of die kantoor 041 371 2435.
Ons Facebookblad blad : https://www.facebook.com/NGK-Heideveld-297729026931445.
[ Email me  ~   More about N.G. Kerk PE Heideveld  ~  Map ] 
Category: Church Services
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]